top of page

Hier broei iets nuuts in die oond!
Hierdie afdeling is nog in die oond – ek is besig om die produkte en foto's op te laai.
As jy reeds nuuskierig is of ’n kwotasie wil hê, moenie wag vir die oplaai-feetjie nie.
Stuur vir my ’n vinnige boodskap hieronder, en ek sal binne ’n paar uur terugkom om saam te gesels oor wat jy in gedagte het.
Suikerbekkie – alles word met sorg en trots self gemaak.

bottom of page